Caster Semenya is al van skooldae af ‘n uitstaande atleet in die middelafstande! Deesdae is sy verseker SA se steratleet! As die 2009 Wêrelkampioen in die 800m, as die 2016 Olimpiese Spelekampioen in die 800m en toe weer in 2017
Op 24 November is daar ‘n onrustigheid in Rooimier se gemoed …
Op 24 November 2017 is daar ‘n onrustigheid in Rooimier se gemoed … Dit is “Black Friday” en die mense bestorm die winkels in mass – maar Rooimier sien ‘n ander stormloop en dit is nie so ooglopend soos die
Op Jeugdag dink Rooimier aan ons skool-atlete …
Op 16 Junie [Jeugdag] 2017 wonder Rooimier of almal belangstel in die Jeug van Suid-Afrika …en siende dat hierdie webwerf oor atletiek gaan, behoort die vraag te verander: Stel die atletiekadministrateurs/programopstellers/ beamptes en selfs afrigters regtig belang in die atlete!
Op 5 April is Rooimier nog ongelukkig oor 2017 SA’s
Op 5 April is Rooimier nog ongelukkig met dit wat tydens die SASA SA Hoërskole Atletiekkampioenskap in Durban gebeur het!! Hierdie was veronderstel om die hoogtepunt van die skoolatleet se atletiekjaar te wees! Die beplanning vir hierdie byeenkoms is al
Op 12 Februarie 2017 bespiegel Rooimier oor atletiektabelle
Elke jaar word die skole gevra om die nuutste weergawe van die Joba-tabelle aan te koop…en elke jaar trek die tabelle al verder skeef … In die verlede was die SASOL-tabel ‘n nuttige hulpmiddel vir die atleet, die atletiekafrigter en
Op 21 Januarie sê Rooimier …
Op 21 Januarie 2017 sê Rooimier dat hierdie die dekade van die Ouerafrigter is. By elke byeenkoms waar ons as skole kom, sien jy die ouers wat self hul kinders afrig. Dit is opmerklik dat die skoolonderwyser-afrigter al hoe minder
Op 7 Desember sê Rooimier
Op 7 Desember het Rooimier die volgende te sê … Ek kom nou net van die opening van die jaarlikse VSAAV- Atletiekafrigterskursus op Sasolburg af! HTS Sasolburg se skoolsaal was vol atlete, afrigters en ouers, wat almal gekom het om
Op 7 Oktober sê Rooimier …
Op 7 Oktober 2016 sê Rooimier … Ons almal weet alreeds dat die nimlike Minster van Sport, Fikile Mbalula, sekere sportfederasies verbied het om internasionale toernooie aan te bied alvorens hulle nie ‘n sekere rasse-kwota bereik het nie …hy noem
Rooimier skryf op 27 Julie …
Rooimier skryf op 27 Julie … 2016 het soos elke vorige jaar, weer sy kwota sportdwelmonthullings opgelewer! In SA het hierdie euwel hierdie jaar sy kop by provinsiale rugby uitgesteek, maar nou dat die Olimpiese Spele op hande is, is
Op 9 Junie het Rooimier gesê …
Op 9 Junie het Rooimier gesê … Hier is ‘n lelike ding wat sy kop uitsteek! Tans is daar ‘n dokument , van ongeveer 200 bladsye, wat deur SASA[SA Skole Atletiek] se strukture bespreek word. Hierdie sogenaamde “Manual” het die


