deur Gys Smith, ASA Vlak II en VSAAV Vlak III Balans kan verstaan word as die funksie van die senuweestelsel, wat deur die sintuie beïnvloed word en wat die liggaam in ewewig bring en hou! Deur hierdie funksie te oefen,
Core exercises/ Kernspiere – oefeninge
deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III In sports, the core is highly involved in nearly every movement. Force is transferred between the lower body and the upper body through the core. A weak core is not able to
Jaarindeling: GOOIE
ALLE GOOIE FASE OEFENPLAN: Konditionering Voorbereiding Kompetisie JANUARIE – APRIL 1 2 1 2 1 2 Algemene Kondisionering 30% 25% 20% 15% 10% 5% Tegniek en Mobiliteit 20% 20% 25% 25% 25% 30% Kraguithou + Maksimale krag 30% 25% 20%
Plyometrics/Sprongesessie
deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III “Plyometrics” is ‘n komponent van Funksionele Kragwerk! “Plyometrics” is net ‘n ander woord vir veelvuldige spronge! Dit is onteenseglik bewys dat wanneer Plyometrics in ‘n oefenprogram ingesluit word, die prestasies van veral
Jaarindeling: BAANITEMS
deur Rudolph Cloete, VSAAV en ASA Vlak III Elke atletiekitem het sy eie vereistes wanneer dit kom by wat in elke deel van die jaar geoefen moet word. Dit gaan nie net oor die wat nie, maar ook oor die
Jaarindeling: SPRONGE
deur Rudolph Cloete, VSAAV en ASA Vlak III Elke atletiekitem het sy eie vereistes as dit kom by wat in elke deel van die jaar geoefen moet word! Dit gaan nie net oor die wat nie, maar ook oor die
Beginsels van programmering
deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III 1. INLEIDING As daar een plek in ons skoolatleet se mondering is wat ernstige aandag nodig het, dan is dit programbeplanning. Omdat daar gewoonlik meer as een afrigter by die atleet betrokke


