By Latif Thomas, Complete Track and Field Recently, I had the distinct pleasure of attending a 6 hour freshman/sophomore meet. The meet was very well run, it was just, you know, a 6 hour freshman/sophomore meet. I can’t tell you
Diskus: Die draai
Deur Rudolph Cloete. VSAAV Vlak III, ASA Vlak III Alhoewel die diskus, wat uit ‘n stilstaande posisie afgelewer word, ‘n geldige poging in ‘n kompetisie is, is dit nie ‘n idiale situasie nie. Die draai in die sirkel verleen momentum
DRIESPRONG: Die drie fases van die sprong
Deur Rudolph Cloete, VSAAV Vlak III Die Driesprong bestaan werklik uit drie spronge wat tussen die vastrapplank en die put gemaak moet word! Dit is die hink/”hop”, stap/”step” en sprong/”jump”. Die aanloop: Die Driesprongaanloop en die Verspringaanloop is presies dieselfde:
Improving the speed performance of a short distance athlete
Written by Amiskha Hattingh, Level III coach, VSAAV There are several contradictions in the history of sprinting regarding the development and improvement of an athletes’ speed. This emphasise the believe that sprinters are born and not created (Douglas 2014). However,
Coaching the Generation Z-athlete
This article is an extract from an article by Dr. Celesti Jansen van Rensburg which was written for the Free State Academy of Sport. Comments are added by Rudolph Cloete. Coaches must know the athletes who they work with! The
Op 6 Julie 2019 voel Rooimier dat dit tyd is om iets oor Caster Semenya te sê
Caster Semenya is al van skooldae af ‘n uitstaande atleet in die middelafstande! Deesdae is sy verseker SA se steratleet! As die 2009 Wêrelkampioen in die 800m, as die 2016 Olimpiese Spelekampioen in die 800m en toe weer in 2017
Strategy for the 400m-race
by Mike Rosenbaum , Updated May 25, 2018 The following advice on running the 400 meters is based on a presentation by Harvey Glance, a 1976 Olympic 4 x 100-meter gold medalist and long-time track and field coach. Glance has coached
Spiesgooi: Die aanloop
Die aanloop van die spiesgooi-atleet. deur Ané van Rooyen, VSAAV VlakIII Belangrike punte om te onthou: Die aanloop Die aanloop moet ritmies en ontspanne wees. ‘n Goeie hardloopaksie is deurgaans noodsaaklik (skouer, heupe en voete na vore). Die aanloop moet in
Balansoefeninge is die grondslag tot sukses
deur Gys Smith, ASA Vlak II en VSAAV Vlak III Balans kan verstaan word as die funksie van die senuweestelsel, wat deur die sintuie beïnvloed word en wat die liggaam in ewewig bring en hou! Deur hierdie funksie te oefen,
Talentidentifikasie in skole
Deur Rudolph Cloete, ASA Vlak III en VSAAV Vlak III Talent ID het eintlik twee bene, nl. identifisering van nuwe talent en, tweedens, die identifikasie van wat ‘n gevestigde atleet se beste item gaan wees! Die eerste identifikasie, nl. identifisering


