banner
image_pdfimage_print

Die Wegspring

  deur Elizma du Plessis, VSAAV Vlak III en Vrystaat Itemkoördineerder: Naellope  In baie gevalle is ‘n effektiewe wegspring die enigste verskil tussen wen en tweede plek in die naellope! Tog spandeer ons selde genoeg oefentyd aan hierdie belangrike naelloopkomponent!