Deur Rudolph Cloete, VSAAV Vlak III Die Driesprong bestaan werklik uit drie spronge wat tussen die vastrapplank en die put gemaak moet word! Dit is die hink/”hop”, stap/”step” en sprong/”jump”. Die aanloop: Die Driesprongaanloop en die Verspringaanloop is presies dieselfde:
How to find high jumpers!
HOW TO FIND HIGH JUMPERS by Mike Rosenbaum . Updated May 09, 2017 If you coach younger athletes, one of your key challenges is to place them in the right events. Sometimes it’s easy. You’re not going to make the 250-pound
Speed vs. Power Jumpers in High Jump, Part II
By Annerine Wenhold, ASA Level II and VSAAV Level III Introduction This article serves as a continuation of the discussion on the importance to distinguish between different types of high jumpers. In Part I, the importance of both speed (velocity)
Speed vs. Power Jumpers in High Jump, Part I
By Annerine Wenhold, ASA Level II and VSAAV Level III coach Introduction As coaches, we all know the importance of providing coaching based on an athletes individual needs. But do we really apply this in practice? We often group our
Mike Powell on Long Jump technique
Mike Powell shared his thoughts on long jumping technique at the 2008 Michigan Interscholastic Track Coaches Association (MITCA) seminar. In 1991, Powell broke Bob Beamon’s long-standing world long jump record with a leap measuring 8.95 meters (29 feet, 4 1/2
Die Vastrap/Aftrap in die Verspring
Die Vastrap/Aftrap in Verspring deur Zonk van Rooyen, VSAAV Vlak III Inleiding Die vastrap en aftrap is baie belangrike komponente van Verspring. Die atleet moet sy horisontale aanloopspoed effektief in vertikale hoogte kan omskakel. Hoe beter die atleet hom-/haarself voorentoe
Hoogspring vir beginners
Hoogspring vir beginners geskryf deur Yolandi Grundlingh: VSAAV Vlak III Hoogspring kan een van die moeilikste atletiekitems wees waaraan ‘n leerder kan deelneem. As ‘n leerder nie van die begin af reg geleer word nie, kan die leerder belangstelling verloor
Die aanloop in die Verspring
deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III Al hoe meer verspringafrigters besef nou dat die aanloop die belangrikste deel van die verspringpoging is – en dat hierdie fase (en sy oefenkomponente van spoed


