Op 31 Mei 2016 skryf Rooimier: ‘n Persoon wat in skole-atletiek betrokke wil raak in die Vrystaat moet hare op sy tande hê om kop te hou tussen die verskillende strukture wat tans rolspelers in atletiek is! Tussen SA Skole
Op 21 April 2016 skryf Rooimier
Op 21 April 2016 skryf Rooimier… Die Vrystaat het nie spoed nie! As mens die hoërskole en die primêre skole se uitslae op hul onderskeie SA kampioenskappe ontleed, is dit opmerklik dat die twee provinsiale spanne altwee aan ‘n te
Op 7 Maart 2016 sê Rooimier
Die 2016-atletiekseisoen is besig om einde toe te staan – sowel die primêre skole as die hoërskole se Vrystaatspanne is gekies vir onderskeidelik Port Elizabeth en Bloemfontein! Maar iets wat hinder, is die verskillende byeenkomsprogramme wat gevolg word: In die


