Op 7 Oktober 2016 sê Rooimier … Ons almal weet alreeds dat die nimlike Minster van Sport, Fikile Mbalula, sekere sportfederasies verbied het om internasionale toernooie aan te bied alvorens hulle nie ‘n sekere rasse-kwota bereik het nie …hy noem
Die Vastrap/Aftrap in die Verspring
Die Vastrap/Aftrap in Verspring deur Zonk van Rooyen, VSAAV Vlak III Inleiding Die vastrap en aftrap is baie belangrike komponente van Verspring. Die atleet moet sy horisontale aanloopspoed effektief in vertikale hoogte kan omskakel. Hoe beter die atleet hom-/haarself voorentoe
Rooimier skryf op 27 Julie …
Rooimier skryf op 27 Julie … 2016 het soos elke vorige jaar, weer sy kwota sportdwelmonthullings opgelewer! In SA het hierdie euwel hierdie jaar sy kop by provinsiale rugby uitgesteek, maar nou dat die Olimpiese Spele op hande is, is
Die Wegspring
deur Elizma du Plessis, VSAAV Vlak III en Vrystaat Itemkoördineerder: Naellope In baie gevalle is ‘n effektiewe wegspring die enigste verskil tussen wen en tweede plek in die naellope! Tog spandeer ons selde genoeg oefentyd aan hierdie belangrike naelloopkomponent!
“Shin Splints”
“Shin Splints” Deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III “Shin Splints” of “Medial Tibial Stress Syndrome” is wanneer inflammasie/ ontsteking en pyn in die binnekant van die laer been voorkom. Dit betrek die tibia, ‘n been in die laer
Op 9 Junie het Rooimier gesê …
Op 9 Junie het Rooimier gesê … Hier is ‘n lelike ding wat sy kop uitsteek! Tans is daar ‘n dokument , van ongeveer 200 bladsye, wat deur SASA[SA Skole Atletiek] se strukture bespreek word. Hierdie sogenaamde “Manual” het die
Strength and Endurance
Strength and Endurance by Annie Marais, Free State Middle Distance Item coordinator, VSAAV Level III When talking about strength and training primary school middle distance running, I am sure most people will have some or other problem …and it usually
Op 31 Mei 2016 skryf Rooimier
Op 31 Mei 2016 skryf Rooimier: ‘n Persoon wat in skole-atletiek betrokke wil raak in die Vrystaat moet hare op sy tande hê om kop te hou tussen die verskillende strukture wat tans rolspelers in atletiek is! Tussen SA Skole
Hurdle Development
Hurdle Development by Tony Veney With hurdle training, before you decide how fast you want your hurdler to run in 2014, you need to determine what is necessary in order to drop from 15.50 to 14.65, or 17.00 to
Shotput tips & tricks on technique
Shot Put tips & tricks on technique Deur: Alicia Bruwer, VSAAV Vlak III Holding the shot The shot is held at the base of the fingers, not the palm The fingers are slightly spread apart with the thumb for


