| ALLE GOOIE | FASE | |||||
| OEFENPLAN: | Konditionering | Voorbereiding | Kompetisie | |||
| JANUARIE – APRIL | 1 | 2 | 1 | 2 | 1 | 2 |
| Algemene Kondisionering | 30% | 25% | 20% | 15% | 10% | 5% |
| Tegniek en Mobiliteit | 20% | 20% | 25% | 25% | 25% | 30% |
| Kraguithou + Maksimale krag | 30% | 25% | 20% | 15% | 10% | 5% |
| Spes, Elastiese en Statiese krag | 10% | 15% | 15% | 25% | 25% | 20% |
| Spoed + Kompetisie | 5% | 10% | 10% | 10% | 15% | 20% |
| Aktiewe rus en Motivering | 5% | 5% | 10% | 10% | 15% | 20% |
| TOTAAL | 100% | 100% | 100% | 100% | 100% | 100% |
Elke atletiekitem het sy eie vereistes as dit kom by WAT elke deel van die jaar geoefen moet word. Dit gaan ook nie net oor die WAT nie, maar ook oor die HOEVEEL wat geoefen moet word.
Elke fase word in 2 gedeel en dit bou op tot by die Kompetisie-fase se Deel 2, wat saam met die SA Kampioenskappe val.
Bron: ASA Coaches Education and Certification System
Jaarindeling: GOOIE


