Hoogspring vir beginners geskryf deur Yolandi Grundlingh: VSAAV Vlak III Hoogspring kan een van die moeilikste atletiekitems wees waaraan ‘n leerder kan deelneem. As ‘n leerder nie van die begin af reg geleer word nie, kan die leerder belangstelling verloor
Die aanloop in die Verspring
deur Rudolph Cloete, ASA en VSAAV Vlak III Al hoe meer verspringafrigters besef nou dat die aanloop die belangrikste deel van die verspringpoging is – en dat hierdie fase (en sy oefenkomponente van spoed
Op 7 Maart 2016 sê Rooimier
Die 2016-atletiekseisoen is besig om einde toe te staan – sowel die primêre skole as die hoërskole se Vrystaatspanne is gekies vir onderskeidelik Port Elizabeth en Bloemfontein! Maar iets wat hinder, is die verskillende byeenkomsprogramme wat gevolg word: In die


